LOGIN | REGISTER CART [ 0 ] | R 0.00
There is 1 item in your cart.

Total products $ 17.80

Total shipping $ 12.43

Total $ 32.78

Lizette 19 September 2015

Dis altyd lekker as vorige kliente weer nuwe besigheid inbring. Eintlik wil ek nie eers na dit verwys as besigheid nie, want elke een van my bruide het 'n spesiale plek in my hart.

Lizette werk saam met een van my vorige bruide Carrie, en hulle het haar geen keuse gegee as om my te gebruik nie :) Carrie en haar Strooimeise het sommer ook die dag kom sit dat ek weer hulle gesiggies kan inkleur.

Lizette jy was 'n beautiful bruid!! Dankie dat jy my vertrou het om jou mooi te maak.

DIENSVERSKAFFERS:

Fotograaf: Lizaan Nel
Venue: Juffroushoogte
Hare van Bruid en Strooimeisies: Linda
Grimering van Bruid en Strooimeisies: Anette Olwagen
Durbanville | +27(0) 83 453 5570 | info@anetteolwagen.co.za


2015-06-01_DesignIcons_632.png2015-06-01_DesignIcons_622.png 2015-06-01_DesignIcons_682.png