LOGIN | REGISTER CART [ 0 ] | R 0.00
There is 1 item in your cart.

Total products $ 17.80

Total shipping $ 12.43

Total $ 32.78

Theari 29 Aug 2015

Thea, waar begin ek? Jyt 'n hart van goud!!

Ek wens eintlik jy het voor my getrou, ek sou jou dan defnetief gehuur het om my troue te doen.

Als was tot in die fynste detail beplan.

Dit het glad nie gevoel of ek gewerk het nie, meer soos 'n lekker kuier saam met vriendinne.

Bianca was weer my regterhand, dankie vir al jou hulp vriendin.
SERVICE PROVIDERS

Venue: Sea Trader
Dress: Maggie Sottero [Olivelli Cape Town]
Suit: Ralph Lauren – Moi Styling
Make-up: Anette Olwagen
Decor and Flowers: Mint & Magnolia
Wedding planner and co-ordinator: Mazeth Fourie
Durbanville | +27(0) 83 453 5570 | info@anetteolwagen.co.za


2015-06-01_DesignIcons_632.png2015-06-01_DesignIcons_622.png 2015-06-01_DesignIcons_682.png